Jy hoef nie te ver te soek vir die perfekte venue nie, die Horseshoe Inn trou venue maak elke troudag iets om te onthou.
Hulle troupakkette is wonderlik en staan kop bo skouers uit bo die res.
Bespreek sommer nou die venue van jou drome, skakel 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].
Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Dis na werk en nou moet jy nog vleis gaan koop om kos te maak



