Klaskamers in Oos-Rand brand af

Deel hierdie storie / Share this story

Die Ekurhuleni EMS-woordvoerder, William Ntladi, het gesê die stad se nooddienste moes Sondag op ‘n brand by ‘n skool reageer.

Hy het gesê twee mobiele klaskamers het reeds afgebrand toe die nooddienste daar aankom.

Die brandweer kon keer voordat nog klasse afbrand.

Lees die res van die berig hier.

Bronne: Times LIVE, The World News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Bheki Cele noem John Steenhuisen ‘n ‘vrouemishandelaar wat vrou gedruk het om te trou’