Daling in brandstofpryse vir September verwag

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is goeie nuus vir motoriste vir September! Volgens die Sentrale Energiefonds (SEF) se statistieke kan motoriste ‘n daling in die brandstofpryse verwag.

Die volgende veranderinge kan verwag word:

95-oktaan-petrol: Daal met R2,60 per liter
93-oktaan-petrol: Daal met R2,44 per liter
0,05%-swael-diesel: Daal met R2,30 per liter
0,005%-swael-diesel: Daal met R2,25 per liter
Paraffien: Daal met R1,93 per liter

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel