In hierdie video vanuit Velddrif wat op Storm Report SA se Facebook-blad gesien kan word, is die “watertuit” of waterspuier wat gister deur die Velddrif-area beweeg het duidelik.
Nog video’s en foto’s word op verskeie sosiale platforms gedeel, van wat dié Wes-Kaapse inwoners as ‘n soort tornado beskryf.
Videokrediet Storm Report SA Facebook-blad


Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



