Redders ry vir 5 km met liggaam uit bos

Deel hierdie storie / Share this story

Twee redders het beurte gemaak om ‘n liggaam aan hulself vas te maak en dit op ‘n motorfiets uit ‘n digte bos te vervoer waar dit Sondag gevind is.

Montree Phiewphong en sy jonger broer, Apichart, vertel aan die Bangkok Post hoe hulle die liggaam van Luang Chodkasem (73) vervoer het.

Lees die volledige berig hier.

Bronne: Bangkok Post, Thailand News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Handsak van krokodilvel skok besoekers aan dieretuin