Die Noord-Kaap het dié mooiste sonsondergang. Is jy op soek na ‘n huis, jou dróómhuis, waar jy op jou stoep sit met ‘n glasie wyn en die sonsondergang kyk?
Jou kans is NOU om ‘n stukkie Noord-Kaapse hemel te besit. Altesaam 106 erwe is oorkant die Mediclinic Gariep beskikbaar.
Bou die huis van jou drome. Mads Properties, tesame met Droogfontein Properties, bied jou dié erwe teen slegs R1100 per vierkante meter, + BTW, aan.
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.




