Aktrise Anne Heche oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Anne Heche, bekende aktrise en voormalige lewensmaat van Ellen DeGeneres, is oorlede.

Heche was verlede Vrydag glo “hoog op kokaïne” toe sy teen ‘n hoë spoed met haar motor in ‘n huis in Kalifornië vasgejaag het.

Daar was glo niks oor van die huis wat aan die brand geslaan het nie.

Volgens Daily Mail het beamptes bevestig dat sy nie onder die invloed van alkohol was nie.

Heche word oorleef deur haar twee seuns.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel