Ongeveer 200 mense wat die vloede in KwaZulu Natal oorleef het, maar alles verloor het, is uitgesit van die Transnet-gebou waar hulle vir twee weke gebly het.
Die eThekwini-metropolisie het die mense met al hulle besittings Maandag uitgesit nadat hulle ‘n brief van die balju van die hooggeregshof ontvang het wat sê die mense bly onwettig daar.
Bronne: The Witness, Briefly
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: 4 000 beagles van eksperimente gered



