Vrou slaap met 40 mans op haar 40ste verjaardag

Sy het egter nie gesê of haar man een van die 40 mans was nie.

Vrou slaap met 40 mans op haar 40ste verjaardag

Vrou slaap met 40 mans op haar 40ste verjaardag foto: OMG Voice

In ‘n TikTok-video, wat viraal op die internet geraak het, het ‘n vrou onthul dat sy op haar 40ste verjaardag by 40 mans geslaap het as ‘n geskenk aan haarself.

Sy het in ‘n onderhoud gesê sy het vir haarself ‘n uitdaging gestel om met 40 mans te slaap toe sy 40 jaar oud geword het.

Die onderhoudvoerder was geskok en het gesê: “Ek is verbaas dat jy daarna kon loop,” waarop die vrou geantwoord het: “My rug was seer, maar ek was oukei.”

Volgens die vrou was sy nie uitgeput ná die seksuele eskapades met die 40 mans nie en het die hele nag saam met haar man deurgebring.

Sy het egter nie gesê of haar man deel was van die 40 mans nie.

Toe sy gevra is of sy spyt is, het sy gesê sy het ‘n fantastiese dag gehad en is nie spyt nie.

Bronne: OMG Voice, My Broadband, Yahoo

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Klein skilpad in Australië skei 6 dae plastiek uit ná redding

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.