Ramaphosa het voor integriteitskommissie verskyn – ANC

Deel hierdie storie / Share this story

Cyril Ramaphosa het voor die ANC-integriteitskommissie oor die Phala Phala-plaasroof verskyn.

George Mashamba, voorsitter van die ANC-integriteitskommissie, het die nuus Donderdag bevestig.

Dit wou hê Ramaphosa moet verduidelik hoe miljoene in buitelandse valuta van sy Limpopo-plaas gesteel is.

Die kommissie sal nou sy verslag aan die NUK voorlê.

Bronne: MSN, eNCA, Mail en Guardian

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: 3 leerlinge dood in KZN-taxi-ongeluk