Kimberley Online Co. - 29 Julie 2022

Kimberley Online Co. - 29 Julie 2022

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Theane Willemse, Miss Teen Universe SA 2022, oor haar lewe in die modelbedryf, ons kyk ‘n bietjie na Hullstraat wat in ‘n slegte toestand is, Revelation Ndumiso, ‘n inwoner van Ritchie, praat oor sy ongelukkigheid met die departement van padwerke, ons deel die perfekte resep vir pizza op ‘n Vrydagaand, deel inspirasie vir die week en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.