President Cyril Ramaphosa het vanaand in sy toespraak met Suid-Afrikaners gepraat oor die energiekrisis wat die land in die gesig staar.
Beurtkrag het die laaste drie weke ‘n groot invloed op Suid-Afrikaners én die ekonomie gehad en baie besighede is erg geraak.
“Suid-Afrikaners is gefrustreerd en kwaad. Ek verstaan dit. Hulle is ook keelvol.”
Pres. Ramaphosa het die regering se stappe om die “nasionale krisis” te hanteer, bekendgemaak.
Die regering se #EnergyActionPlan sluit in:







Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



