Skok toe huiseienaar liggaam langs sy heining ontdek

Deel hierdie storie / Share this story

Die liggaam van ’n man, met veelvuldige steekwonde, is Sondagoggend in ’n paadjie oorgroei met plante in Buffelsdraai in KwaZulu-Natal (KZN) ontdek.

Die liggaam is net ná middernag deur ‘n huiseienaar ontdek.

Reaksiebeamptes en RUSA Medics is onmiddellik na die plek gestuur en het met hul aankoms ‘n huiseienaar ontmoet wat hulle na die liggaam gelei het.

Die motief vir die moord is nog nie vasgestel nie.

Bronne: MSN, The South African, Road Safety

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ghislaine Maxwell verskuif na lae-sekuriteit gevangenis in Florida