Springbok Frans Malherbe verloof

Foto: Instagram

Die Springbok-vaskopstut, Frans Malherbe, is verloof.

Die 31-jarige se verloofde, Ingrid van Huyssteen, het die nuus op haar Instagram-blad gedeel.

“Yay! Ek kry ‘n beer vir ewig,” het Van Huyssteen geskryf by ‘n foto van haar en Malherbe.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.