Registreer om te stem! – DA

Deel hierdie storie / Share this story

Maak seker jy is geregistreer om te stem. Jy sal net by die stemlokaal kan stem waarby jy geregistreer is in die tussenverkiesing wat op 31 Augustus in Wyk 21 sal plaasvind.

Besoek jou naaste stemlokaal.

SKILPADSAAL (SKOUGROND)
HERLEAR LAERSKOOL

Stemlokale sal vanaf 08:00 tot 17:00 oop wees op Saterdag en Sondag 16 & 17 Julie 2022.

Om te registreer, moet jy:

  • ‘n Suid-Afrikaanse burger wees,
  • ‘n Groen strepieskode ID-boek, ‘n “smart ID”-kaart of geldige tydelike identiteitsertifikaat saambring.

Om jou registrasiebesonderhede te bevestig, besoek check.da.org.za

Vir meer inligting, skakel Simoné Greeff by 071 991 8413 of Reinette Liebenberg hy 071 733 2640.