Is jy op soek na ‘n veilige kar wat slimmer is as jy?

Deel hierdie storie / Share this story

Met die All-New Tuscon (R519 900) by BB Hyundai kry jy ‘n kar wat veilig, gemaklik en slim is. Kies tussen drie bestuursopsies en spaar petrol. Jy kan ook verseker wees dat jou Tuscon nie sal gaan staan nie, selfs deur die sneeu en reën.

Besoek BB Hyundai in Kimberley en vat die All-New Tuscon vir ‘n toetsrit. Jy sal nie spyt wees nie.

Besoek BB Hyundai by 33b Mac Dougallstraat.

Of skakel 053 807 6800.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Is jou gemak vir jou belangrik op die langpad?