In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Lana van Reenen van Beefmaster oor die heerlike en suksesvolle FLAVOUR Festival wat die naweek in Kimberley plaasgevind het, ons neem afskeid van die geliefde sakeman wat die week oorlede is, ons gesels met Maria wat al vir 40 jaar by die poskantoor werk, ons deel ‘n heerlike resep en vele meer!
Moenie die uitgawe misloop nie!



