Só styg brandstofpryse Woensdag

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van minerale bronne en energie het pas die finale brandstofpryse aangekondig wat Woensdag 6 Julie 2022 in werking tree:

  • 95-oktaan-petrol: Styg met R2,57 per liter
  • 93-oktaan-petrol: Styg met R2,37 per liter
  • 0,05%-swael-diesel: Styg met R2,31 per liter
  • 0,005%-swael-diesel: Styg met R2,30 per liter
  • Paraffien: Styg met R1,66 per liter