Geen elektrisiteit? Geen probleem. Bly warm!

Daar is geen beter tyd as nou om een van GWK se handelstakke te besoek nie! Niemand kan voorspel wat met beurtkrag kan gebeur nie, maar daar word wel ‘n yskoue winter voorspel – maak seker dat jy nie onkant gevang word nie! GWK Handel het ‘n spesiale aanbod op gasverwarmers as deel van hulle winterpromosie, en jy kan ook gas, ander warm-bly-hulpmiddels en beurtkrag-uithelpers hier kry. Alles op een plek!

*ADVERTENSIE

Lees ook: Slaggereed, jaggereed – by GWK Handel

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.