Fase 6-beurtkrag tot vanaand 22:00

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het in ‘n verklaring gesê dat fase 6-beurtkrag van vandag om 16:00 tot vanaand 22:00 geïmplementeer sal word.

Tot middernag vanaand sal fase 4 weer geïmplementeer word.

Sien die volle verklaring hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.