LEGO vier vanjaar sy 90ste verjaardag.

LEGO het in 1932 begin as ‘n maatskappy wat houtspeelgoed vervaardig en het die bekende plastieksteen eers in 1960 geskep.

Om dit te vier, het die maatskappy ‘n ton nuwe stelle vrygestel om kinders en hul volwasse eweknieë gelukkig en besig te hou.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published.