Terapeute praat vandag met Marno se ouers

Deel hierdie storie / Share this story

Klein Marno Muller is steeds in die intensiewesorgeenheid waar hy behandel word na sy baadjie se toutjies hom by die kleuterskool gewurg het.

Chris Marais, direkteur van Hemelse Pêrels NPC, sê Marno kry steeds voeding deur die pypie in sy neusie. “Hy kan steeds nie eet of sluk nie. Marno kry ook steeds Epilum en ons is nie seker of dit ‘n permanente ding gaan wees nie.”

“Die terapeute wil beide sy ouers Maandag sien om sy vordering en die pad vorentoe te bespreek.”

‘Baie dankie vir elkeen se bydrae, gebed, oproepe en bystand.”

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.