KYK: Vragmotorbestuurder in ongeluk oor selfoon

Deel hierdie storie / Share this story

SA Trucker het ‘n video gedeel wat wys hoe gevaarlik dit is as ‘n bestuurder op sy selfoon tik en bestuur.

Dié video wys hoe die vragmotor van die pad af ry nadat die bestuurder op sy selfoon getik het terwyl hy bestuur het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.