Die Amerikaanse akteur Philip Baker Hall is op die ouderdom van 90 oorlede.
Hall is op 10 September 1931 in Toledo, Ohio gebore en op 12 Junie 2022 in Glendale, Kalifornië oorlede.
Hall is bekend vir sy rolle in rolprente soos The Truman Show, Rush Hour en Paul Thomas Anderson se Magnolia en Boogie Nights.
Hy word oorleef deur sy vrou, vier dogters, vier kleinkinders en sy broer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



