Hannetjie van Staden van Mosselbaai is gister, 13 Junie, gevind.
Volgens die polisie is sy omstreeks 13:40 gevind. Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
FiND iT bet gister berig Van Staden is op 11 Junie as vermis aangemeld.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



