Uitlewering van Gupta-broers aan SA sal ‘vinnig beweeg’

Deel hierdie storie / Share this story

Die uitleweringsproses van Atul en Rajesh Gupta sal na verwagting begin na hulle verlede Maandag in Doebai gearresteer is ná ‘n rooi kennisgewing van Interpol.

VAE Khaleej Times se senior redakteur, Mazhar Farooqui, het gesê die land se ministerie van justisie het verseker dat die uitlewering van die broers vinnig sal beweeg.

Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het bygevoeg SA sal enige versoek om borgtog deur Atul en Rajesh Gupta teenstaan.

Bronne: Business Live, MSN

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Zandile Mafe-saak in Augustus aangehoor