Maak reg vir jou volgende jaguitstappie deur GWK se handelstakke te besoek. GWK se personeel staan reg om diens en advies te lewer, en hul rakke is gepak met álles wat jy nodig sal hê. Hier is alles wat op jou lysie moet wees en wat jy met een besoek aan GWK kan aanskaf.
- Gemaklike stapskoene wat jou enkels beskerm
- ʼn Skerp jagmes en verkyker
- ʼn Waterbottel
- Warm en koel klere wat by die omgewing en seisoen aanpas
- Herlaaibare ligte en flits
- ʼn Hoed om jou teen die winterson te beskerm
- Genoeg kos vir die jagtog
- ʼn Heerlike Landzicht-soetwyn om van binne af warm te maak
Vir meer inligting oor gewere, patrone of enige jagtoebehore, skakel gerus jou naaste GWK Handelstak.
- Kimberley: Celia Harms (053 581 0037)
- Prieska: Bertie Theron (053 353 1151)
- Douglas: Johan Visagie (053 298 8451)
*ADVERTENSIE



