Besoek GWK Bande vir gemoedsrus en lae pryse!

Deel hierdie storie / Share this story

Begin dit dalk vir jou effe onveilig voel om die pad aan te durf met die bande wat jy tans op jou voertuig het? GWK Bande kan jou help om gemoedsrus te kry teen ‘n prys wat jou sak sal pas. Besoek enige van ons GWK Bande-takke of GWK se handelstakke vir spesiale aanbiedinge op ‘n wye reeks bande.

Pryse op die Grabber AT3 alle terrein-bande skop af teen R1 889/band. Indien jy iets benodig vir daardie meer uiterste omstandighede, het GWK waarna jy soek! Die Grabber X3 alle-seisoen en modder-terreinbande begin teen R2 469/band.

GWK Bande se takke op Modderrivier, Luckhoff en Hopetown bied ‘n volledige, professionele diens wat insluit verkope, opsit, balansering en alignment. Verkope van bande is ook beskikbaar vanuit GWK se handelstak-netwerk, hoewel die volledige bande diens nie hier beskikbaar is nie.

Jannie Scholtz, bestuurder van GWK Bande

GWK Bande se afdelingsbestuurder, Jannie Scholtz, en die span staan gereed om jou voertuig toe te rus met top-gehalte bande teen lae pryse. “Ons is gefokus op die kliënt en bied vriendelike en professionele diens met trots,” sê Jannie.

*ADVERTENSIE

Lees ook: GWK se herfspromosie is in volle swang