Veroordeelde moordenaar Nomia Ndlovu terug in die hof op nuwe aanklagte

Deel hierdie storie / Share this story

Die veroordeelde moordenaar Nomia Ndlovu sal na verwagting Donderdag na die hof terugkeer vir nog aanklagte.

Sy dien reeds ses lewenslange vonnisse uit omdat sy familielede vir versekeringsgeld vermoor het.

Nou word sy daarvan beskuldig dat sy die moord beplan het op die beampte wat haar moordtog ondersoek het.

In ‘n aparte saak word sy daarvan beskuldig dat sy haar stasiebevelvoerder geteiken het terwyl sy ‘n polisiebeampte was.

Bronne: eNCA, the Citizen

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Nomia Rosemary Ndlovu weer in die hof