Inwoners van Umdloti, noord van Durban, het Woensdag teen die eiendomsontwikkelaar Salta Sibaya betoog.
Hulle beweer die manier waarop hul huise gebou is, het bygedra tot die skade wat die naweek deur swaar reën veroorsaak is.
Talle huise en woonstelle is ná die reën weggespoel.
Bronne: ECR, eNCA
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Voormalige burgemeester van KZN vermis, nadat hy glo in plaasaanval geteiken is



