Appèlaansoek teen Zuma se vrylatingCharné van der MerweMay 26, 2022Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar is ‘n appèlaansoek teen Jacob Zuma wat in Augustus 2021 op mediese parool vrygelaat is.. Die verhoor sal na verwagting op 15 Augustus 2022 plaasvind. Die aansoek om appèl word deur die DA en vyf ander voor die hof gebring. Previous Post Twee mense dood in verbyry-skietery Next Post KYK: Vragmotor ontplof terwyl mense plunder