Kimberley Online Co. – 20 Mei 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. neem ons afskeid van die geliefde Alex Flemming, Dingaan wat vir lank as petroljoggie by Caltex gewerk het, Thoko Riet, munisipale woordvoerder, deel haar gedagtes oor die video van haar wat “viral” gegaan het, ons deel ‘n lekker resep vir Amarula-yskastert en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!