Kimberley Online Co. – 13 Mei 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Onlne Co. gesels ons ‘n bietjie oor die FNB Classic Clashes wat die naweek in die stad plaasvind tussen H/S Noord-Kaap en H/S Diamantveld, ons kyk na die sportkapteine se boodskappe vir die wedstryde wat voorlê, die skoolhoofde se briewe, ons deel ‘n lekker resep (met min skottelgoed) wat jy die naweek tydens die wateronderbreking kan probeer, en vele meer.

Moenie die uitgawe misloop nie.

Lekker lees!

Geniet dit!

Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.