Aktrise weer swanger op 44

Deel hierdie storie / Share this story

Die aktrise, Rolanda Marais, is op 44 weer swanger, met haar tweede kind. Die aktrise is nou 20 weke swanger.

“Die grootste glips van 2022 !!! Maar ‘n welkom ene..nie gedink ek gaan op 44 weer moet begin doeke aankoop nie, but here we go. ‘n Baba boetie vir onse Charlotte. Sy is so opgewonde dit laat my hart spring”, skryf die aktrise op haar Instagram-blad.

Sy en haar man, die regisseur, Jozua, het ook ‘n dogter, Charlotte, saam.