Zandile Mafe se borgtogaansoek uitgestel
Hy staan tereg op verskeie aanklagte, waaronder terrorisme en brandstigting.

Zandile Mafe borgtogaansoek uitgestel foto: MSN
Die saak teen die vermeende brandstigter van die parlement, Zandile Mafe, is tot Junie uitgestel. Die 49-jarige man het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Kaapstad verskyn.
Mafe is in hegtenis geneem in verband met die brand wat die Nasionale Vergaderingsgebou van die Parlement in Januarie verwoes het.
Hy staan tereg op verskeie aanklagte, waaronder terrorisme en brandstigting.
Bronne: SABC, MSN
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Takealot stel robotwerkers in diens met afhaaltyd van drie minute