Justin Bieber verbied om ooit weer ‘n Ferrari te koop

Ferrari sê kopers van sy motors mag nie in die eerste jaar na hul aankope hul motors verkoop nie.

(Foto: Boss Hunting)

(Foto: Boss Hunting)

Ferrari het die bekende sanger Justin Bieber verbied om ooit weer een van sy motors te koop.

Die motormaatskappy beskuldig Bieber daarvan dat hy hulle motormodifikasie-reëls oortree het.

Bieber het glo sy 2011 F458 Italia se kleur na neonblou verander. Hy het ook in 2016 sy motor verloor na hy in Los Angeles gekuier het en dit daarna op ‘n liefdadigheidsveiling gesit.

Ferrari sê kopers van sy motors mag nie in die eerste jaar na hul aankope hul motors verkoop nie.

Lees ook: Uitspraak in vlagsaak voorbehou

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published.