Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek. Mnr. Owen du Plooy, skoolhoof van die Hoërskool Noord-Kaap, het dié boodskap voor die FNB Classic Clashes:

Die Groen-familie is weereens opgewonde om met Hoërskool Diamantveld op die sportveld mee te ding.
Eerstens wil ons vir mnr. Victor, sy skoolbestuur en organiseerders sterkte toewens met die reëlings en organisering van hierdie spoggeleentheid.
The learners of Northern Cape High School are very excited and enthusiastic to participate in the Classic Clashes after being deprived of competing in front of supporters.
I would like to encourage all players to demonstrate their abilities and talents in honour of their school’s name, badge, ethos and their Creator.
Ek vertrou dat mooi herinneringe, goeie verhoudinge en pragtige sport die wenners van die dag sal wees.
‘Remember the race is not to the swift, nor the battle to the strong, but time and chance happen to them all… let’s not take it for granted… but utilize the opportunity to enjoy and give our very best.’
Trots Groen!



