Stephen Hawking se laaste navorsingstuk voorspel die einde van die heelal

Deel hierdie storie / Share this story

Net twee weke voor Stephen Hawking se dood het hy ‘n navorsingstuk ingehandig wat die einde van die wêreld voorspel.

Hawking en Thomas Hertog het die navorsingstuk, A Smooth Exit from Eternal Inflation. Hierin het hy voorspel hoe die universum uiteindelik gaan donker word as die planete nie meer van energie voorsien kan word nie. Hy beskryf ook hoe wetenskaplikes moontlik in staat is om ‘n ander heelal te ontdek.

Volgens Hertog het Hawking die stuk op sy sterfbed klaargemaak.

Lees meer hier.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.