Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.

Hiermee die name vir die 0.14 A netbalspan:
| Raldine | Van Wyk |
| Shandre | Swartz |
| Boithabiso | Everyday |
| Elize | O’Riley |
| Alexa | Smith |
| Jamerey | Engelbrecht |
| Bontle | Gaboinewe |
| Thembi | Mbatha |
| Resego | Dibeco |



