Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.
Hiermee die name van die 0.16 A-seunshokkiespan.

1. Jean Cornelissen /Goal Keeper
2. De Wet Fourie /Defender
3. Lourens Scheffer /Defender
4. Wian van Tonder /Defender
5. WJ Kruger /Midfielder
6. Henno van der Merwe /Midfielder
7. Ethan Manus /Midfielder
8. Michael Moore/ Midfielder
9. Jurie Janse Van Rensburg/ Midfielder
10. Attila Bester/ Midfielder
11. Toerien Diedericks /Midfielder
12. Liam Vorster /Striker
13. Meyer Botha /Striker
14. Francois Hattingh/ Striker
15. Joshua Snyman/ Striker
SPANBESTUURDER: W. Du Plessis
AFRIGTER: B. Gertze



