FNB Classic Clashes: DHS 0.16 A rugbyspan

Deel hierdie storie / Share this story

Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane. 

Klik hier vir die program vir die naweek. 

Hiermee die name van die 0.16 A rugbyspan:

1. FJ de Vries
2.De Wet du Plooy
3.Heinrich Nel
4.Daniel Kuhn
5.Petrie van Heerden
6.Pieter Retief
7.Stiaan van Loggerenberg
8.Achiles de Jager
9.Dirk van Heerden
10.Simon Liversage
11.Lean vd Westhuizen
12.George Wilson
13.Charl Swanepoel
14.Marnu Greeff
15.Valentino Lenge