FNB Classic Clashes: DHS 0.14 A rugbyspan

Deel hierdie storie / Share this story

Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane. 

Klik hier vir die program vir die naweek. 

Hiermee die name van die 0.14 A rugbyspan:

1.CW Kruger
2.Wouter vd Walt
3.Juan Muller
4.Heinrich Swart
5.Ruan Deetlefs
6.Rohan Human
7.Thabo Thole
8.Wayden Scwhemmer
9.JG van Heerden
10.De Wet Fourie
11.Ewan Olivier
12.Johan Dormehl
13.Hennie Swanepoel
14.Duan Duvenhage
15.Jayden Horn
16.Coenie Bouwer
17.Raynardt vd Merwe
18.Hanre Blignaut
19.Evert Marais
20.Jorduan Krause
21.Dylan Lategan
22.Mikyle Muller
23.Francois Holtzhausen