Die verdagte in die New Somerset-hospitaalskietery sal na verwagting Dinsdag in die hof verskyn.
Die voormalige lid van die Suid -Afrikaanse polisiediens was ‘n pasiënt in die hospitaal.
Hy het na bewering die vuurwapen van ‘n polisiebeampte gegryp en hom doodgeskiet.
Hy het ook twee pasiënte geskiet wat op die toneel gesterf het.
Bronne: MSN, ENCA
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Kaapstadse hospitaalskieter glo eks-polisiebeampte



