Die suksesvolle applikant sal aan die CFO rapporteer en sal onder andere verantwoordelik wees vir die volgende:
- Administratiewe- en Rekeningkundige funksies
- Loonadministrasie
- Kleinkasadministrasie
- Debiteure
- Krediteure
- Voorbereiding en opstel van rekeningkundige werk met betrekking tot finansiële state.
- Voltooi en indiening van inkomstebelasting & BTW opgawes .
- Skakeling met Suid Afrikaanse Inkomstediens (Beantwoordering van navrae indiening van besware).
- Interne oudit ondersoeke
- Voorbereiding van maandelikse rapporterings pakke.
- Begrotings & vooruitskattings
- Bestuur van bedryfskontroles
- Vastebate-bestuur
- IT
- Produk koste bestuur
- Kontantvloei vooruitskattings
- Finansiële state & konsolidasies
- Alle ander ad hoc-administratiewe take wat met die posisie verband hou.
Die volgende is ’n voorvereiste vir die pos:
- Slegs CA (SA)
- 5 jaar relevante ervaring
- Deeglike administratiewe- en syfervaardighede
- Uitstekende rekenaarvaardighede (Excel) – Moet werklik bo-gemiddeld wees.
- Tweetalig en goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede.
- Kennis van E-filing en Easy-file (SARS).
- Kennis met die opstel van finansiele state.
- Kennis van BTW en lnkomstebelasting.
Vergoeding: ‘n Mededingende vergoedingspakket, gemeet aan kwalifikasies en ondervinding en gerugsteun deur aantreklike byvoordele.
Stuur CV aan:
e-pos: [email protected]
Navrae: Theresa Lategan
Telefoon nommer: 053 531 9725
Sluitingsdatum: 6 Mei 2022



