KYK: Mop verdwyn in monster-slaggat

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video wat versprei is op sosiale media wys hoe ‘n mop heeltemal in ‘n slaggat, wat net beskryf kan word as ‘n monster-slaggat, verdwyn in ‘n straat in Pretoria.

‘n Inwoner het ‘n video geneem om te wys hoe diep die slaggat is en die mop wat sy gebruik is was heeltemal toegemaak in water terwyl dit skaars aan die bodem geraak het.

Bronne: Twitter, MSN

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Johnny Depp word ondervra in saak teen eksvrou Amber Heard