Singapoer het intellektueel gestremde man terreggestel

Deel hierdie storie / Share this story

Singapoer het ‘n intellektueel gestremde man vir dwelmhandel tereggestel nadat hy verskeie appèlle verwerp het. Sy saak het internasionale aandag getrek – insluitend van die Britse miljardêr Richard Branson – wat die hofverrigtinge verwerp het.

Bron. CNN