Halfpad deur ‘n verslag oor die verwoestende vloede in Kwazulu-Natal in Suid-Afrika, het die BBC World News-span ‘n wêreldkaart gebruik om na Suid-Afrika te wys, maar eerder die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gewys.
Die opname van dié nuusbulletin is sedertdien wyd op sosiale media versprei.
Sosialemedia-gebruikers wou weet hoe ‘n fout soos hierdie gemaak kon word as die leidraad in die naam van ons land is.
Hey @BBCWorld it’s called SOUTH Africa. The clue as to our location is right there in the name… pic.twitter.com/0xlvWRikJh
— Sudhir Matai (@BanzaiMatai) April 21, 2022
Bronne: The World News, MSN
Volg FiND iT hier.
Lees ook: KYK: SA’ners woedend oor KZN-werknemers wat hul ‘lewens waag’ om by die werk te kom



