Duisende Suid Afrikaners is woedend na ‘n video aanlyn versprei is van werknemers in KwaZulu-Natal wat oor ‘n ineengestorte pad moet loop om by die werk te kom.
Baie mense is woedend oor die feit dat die werkers so desperaat is vir geld dat hulle hulle lewens sal waag.
Baie kritiseer nou die regering en sê dat hulle nie genoeg doen om die slagoffers van die vloede te help nie.
Bronne: MSN, YouTube, Sealberg
Volg FiND iT hier.
Lees ook: DA vra dat KZN-premier aanspreeklik gehou word oor ‘kaping’ van watertenk



