WTA kritiseer Wimbledon vir ‘diskriminasie’

Deel hierdie storie / Share this story

Die WTA staan die besluit om Russiese en Belarusian tennis spelers te verban om in Wimbledon deel te neem, teen.

Na Rusland Oekraïne binnegeval het, kon spelers van Rusland en Belarus slegs deelneem aan ATP, WTA en ITF-toernooie indien hulle onder ‘n neutrale vlag speel en geen volksliedere gespeel word nie.

Die LTA en AELTC het Woensdag aangekondig dat die spelers nie mag deelneem aan Wimbledon of hulle ander toernooie nie.

Bronne: Tennis365, MSN

Volg FiND iT hier.

Lees ook: WTA is steeds ‘bekommerd’ oor Peng Shuai ná nuwe ontkenning van seksuele aanranding