In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons oor die Absa Wildeklawer Sport Toernooi wat binnekort plaasvind, ons gesels ‘n bietjie met die afrigter van Hoërskool Diamantveld se pompom-meisies, ons deel Martie se heerlike resep vir ingelegde vrugte en vele meer.



